Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 9:20 Die Boodskap (DB)

Al koning Salomo se drinkbekers was van goud. Dit was ook die geval met alles wat in die gebou met die naam Woud van die Libanon gebruik is. Silwer was in die tyd van Salomo so volop dat dit nie eintlik in tel was nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 9

Kyk 2 Kronieke 9:20 in konteks