Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:6 Die Boodskap (DB)

Hy het ook Baälat en sy voorraadstede versterk, asook die stede waar die strydwaens en die perderuiters gestasioneer was. Verder het hy alles aangepak wat hy graag wou doen in Jerusalem, die Libanon en in die res van die gebied onder sy beheer.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:6 in konteks