Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:16 Die Boodskap (DB)

Dit is hoe Salomo verseker het dat alle werk ten opsigte van die tempel van die Here voltooi is: van die dag toe die fondasies gelê is tot op die dag toe alles voltooi is.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:16 in konteks