Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:11 Die Boodskap (DB)

Salomo het sy vrou, wat ’n dogter van die farao was, uit die Stad van Dawid verskuif na die nuwe paleis wat hy vir haar gebou het. Hy het gesê: “My vrou moet nie in koning Dawid se paleis woon nie, want die ark van die Here was daar en daarom is dit heilig.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:11 in konteks