Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Na twintig jaar as koning het Salomo die groot bouwerk aan die Here se tempel en sy eie paleis voltooi.

2. Hy het toe begin aandag gee aan die stede wat koning Hiram vir hom gegee het en hy het Israeliete in die stede gevestig.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8