Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:1 Die Boodskap (DB)

Net toe Salomo klaar gebid het, het daar vuur uit die hemel afgekom wat die verskillende offers verteer het. Daarna het die Here se heerlikheid die hele tempel gevul.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:1 in konteks