Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 5:6 Die Boodskap (DB)

Koning Salomo en die hele gemeenskap wat saam met hom voor die ark bymekaar was, het skape en beeste begin offer. Hulle het soveel diere geoffer dat ’n mens nie kon byhou om te tel nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 5

Kyk 2 Kronieke 5:6 in konteks