Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:6 Die Boodskap (DB)

Salomo het tien wasskottels laat maak. Hulle is vyf-vyf aan die regter- en linkerkant neergesit. Dié skottels is gebruik om die goed te was wat geoffer moes word, maar die priesters het hulleself in die see gewas.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:6 in konteks