Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:4 Die Boodskap (DB)

Die see het op twaalf beelde van beeste gerus. Die beeste het drie-drie in die verskillende windrigtings gekyk: drie na die noorde, drie na die weste, drie na die suide en drie na die ooste. Hulle agterkante was bymekaar en die see het daarop gerus.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:4 in konteks