Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:2 Die Boodskap (DB)

Hy het ’n groot, ronde waterbak met ’n deursnee van vyf meter in brons laat giet. Dit is die “see” genoem en was twee en ’n half meter hoog, met ’n omtrek van vyftien meter.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:2 in konteks