Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:11 Die Boodskap (DB)

Hiram het ook bakke, skopgrawe en kommetjies gemaak en die werk voltooi wat hy vir Salomo in die tempel moes doen. Hy het die volgende metaalvoorwerpe uit brons gemaak:

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:11 in konteks