Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:5 Die Boodskap (DB)

Jojakim was 25 jaar oud toe hy koning geword het. Hy het elf jaar lank in Jerusalem regeer. Die Here was nie tevrede met wat Jojakim gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:5 in konteks