Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:23 Die Boodskap (DB)

“’n Boodskap van koning Kores van Persië: Die Here, die God van die hemel, het alle koninkryke op aarde in my hande gegee. Hy het vir my die werk gegee om vir Hom ’n tempel in Jerusalem wat in Juda is, te bou. Enigiemand wat deel is van sy volk, mag teruggaan vir dié werk. Mag die Here julle God by julle wees!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:23 in konteks