Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:19 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy die tempel van God aan die brand gesteek, die stadsmuur van Jerusalem afgebreek en al die deftige huise in die stad afgebrand. So is alles wat waardevol was, vernietig.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:19 in konteks