Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:17 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe die koning van Babel gebruik om die mense van Juda te straf. Die Babiloniërs het die jongmans van Juda doodgemaak, selfs binne-in die tempel. Hulle het niemand oorgesien nie, geen jongmens nie. Nie eers die oumense is gespaar nie. Die Here het hulle almal in die hande van die koning van Babel oorgelaat.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:17 in konteks