Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 36:10 Die Boodskap (DB)

In die lente van die volgende jaar het Nebukadnesar hom na Babel toe laat bring. ’n Klomp van die kosbare voorwerpe van die Here se tempel is toe ook na Babel toe weggevat.Nebukadnesar het Jojagin se broer Sedekia koning van Juda en Jerusalem gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 36

Kyk 2 Kronieke 36:10 in konteks