Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:3 Die Boodskap (DB)

Hy het vir die Leviete, wat afgesonder was vir die Here en wat Israel geleer het hoe om die Here te dien, gesê: “Die ark met die ooreenkoms tussen die Here en sy volk is nou in die tempel wat Salomo gebou het. Terwyl julle dit nou nie meer heen en weer hoef te dra nie, moet julle die Here julle God en sy volk, Israel, steeds dien.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:3 in konteks