Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:24 Die Boodskap (DB)

Sy lyfwagte het hom uit sy strydwa gehelp, hom in ’n ander een gesit en met hom Jerusalem toe gejaag.Josia is egter aan sy wonde dood. Hy is in die koninklike begraafplaas van Jerusalem begrawe. Al die mense van Juda en Israel het oor Josia se dood getreur.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:24 in konteks