Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:18 Die Boodskap (DB)

’n Paasfees soos dié is daar nie sedert die dae van die profeet Samuel in Israel gehou nie. Geen koning van Israel het die paasfees nog ooit so gevier soos dié een waarin Josia die priesters, die Leviete, almal van Juda en Israel én die inwoners van Jerusalem betrek het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:18 in konteks