Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:4 Die Boodskap (DB)

’n Groot klomp werkers is toe opgeroep om die fonteine te verseël en die stroom water te blokkeer wat deur die land vloei. Hulle het gesê: “Hoekom moet die Assiriese konings nou hier kom en baie water hê?”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:4 in konteks