Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:21 Die Boodskap (DB)

Die Here het ’n engel gestuur wat die hele Assiriese leër met al sy bevelvoerders en offisiere doodgemaak het. Sanherib moes vernederd na sy land toe teruggaan. Toe hy daar die tempel van sy god besoek, het van sy eie kinders hom doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:21 in konteks