Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:9 Die Boodskap (DB)

Oded was ’n boodskapper van die Here. Toe die leër van Israel na Samaria toe op pad was, het hy uitgegaan om hulle te ontmoet. Hy het vir hulle gesê: “Die Here, die God van julle voorouers, was kwaad vir Juda. Daarom het Hy toegelaat dat julle hulle so vernederend kon verslaan. Maar julle het die moord en doodslag te ver gevoer. Dit skree ten hemele.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:9 in konteks