Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:15 Die Boodskap (DB)

’n Aantal mans is aangewys om vir die gevangenes te sorg. Uit die buit wat die soldate gevat het, het hulle vir die mense wat kaal was, klere gegee. Hulle het klere en sandale uitgedeel en vir almal kos en iets te drinke aangebied. Hulle het die beseerdes se wonde met olie versorg. Daarna het hulle dié wat te swak was, op donkies laat ry en almal teruggeneem na Jerigo, die Palmstad, en die gevangenes daar aan hulle broers terugbesorg. Daarna het hulle self teruggegaan Samaria toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:15 in konteks