Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:13 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir die soldate gesê: “Julle moet nie eens daaraan dink om die gevangenes hierheen te bring nie! Ons kan dit nie bekostig om nog meer sonde en skuld te hê nie. Ons skuld is al klaar baie groot. En die Here se woede dreig om enige oomblik teen ons los te bars!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:13 in konteks