Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:1 Die Boodskap (DB)

Agas was twintig toe hy koning geword het. Hy het sestien jaar lank in Jerusalem regeer. Die Here was nie so tevrede met wat Agas gedoen het as met Dawid nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:1 in konteks