Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:6 Die Boodskap (DB)

Hy het teen die Filistyne gaan oorlog maak en die mure van die stede Gat, Jabne en Asdod afgebreek. Daarna het hy nuwe dorpe in die omgewing van Asdod en die res van Filistea gebou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:6 in konteks