Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 26:16 Die Boodskap (DB)

Toe Ussia so magtig geword het, was hy so vol van homself dat dit tot sy val gelei het. Hy het arrogant teenoor die Here sy God opgetree. Dit het gebeur toe hy op ’n keer in die tempel van die Here ingegaan het om sommer self wierook op die altaar te gaan brand.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 26

Kyk 2 Kronieke 26:16 in konteks