Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:4 Die Boodskap (DB)

Maar hy het nie hulle kinders doodgemaak nie. Dit was uit gehoorsaamheid aan die Here se reël wat Moses neergeskryf het en wat lui: “Ouers kan nie oor hulle kinders se optrede of kinders oor hulle ouers s’n doodgemaak word nie. Elkeen kan net vir sy eie sonde veroordeel word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:4 in konteks