Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:16 Die Boodskap (DB)

Hy was nog besig om te praat toe Amasia hom skerp in die rede val: “Het ons jou dalk as koninklike raadgewer aangestel? Bly stil, voordat ek jou sommer hier op die plek doodmaak!”Die profeet het toe ’n laaste woord ingekry: “Wat ek weet, is dat God besluit het om u te vernietig oor wat u aangevang het en omdat u nie na my raad wou luister nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:16 in konteks