Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:20 Die Boodskap (DB)

Die Here se Gees het toe vir Sagaria in besit geneem. Hy was Jojada, die priester, se seun. Hy het voor die volk opgestaan en vir hulle gesê: “Hier is ’n boodskap van God spesiaal vir julle: Waarom luister julle nie na die Here se opdragte nie? Dit is tot julle eie nadeel! Julle het die Here verlaat, nou gaan Hy julle verlaat.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:20 in konteks