Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het besluit om die tempel van die Here, die God van hulle voorouers, te verwaarloos. Hulle het pale wat ter ere van die afgod Asjera opgerig is, saam met ander afgodsbeelde begin vereer. Hieroor was die Here woedend vir Juda en Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:18 in konteks