Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:14 Die Boodskap (DB)

Toe hulle klaar was, het die kontrakteurs die geld wat oorgebly het, vir Joas en Jojada teruggebring. Dit is gebruik om ’n klomp spesiale voorwerpe vir die tempel te laat maak. Die voorwerpe is in die erediens en die offerdiens gebruik: panne en gereedskap van goud en silwer. So lank as wat Jojada die priester geleef het, is daar gereeld brandoffers in die tempel van die Here gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:14 in konteks