Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:9 Die Boodskap (DB)

Toe het hy na Ahasia begin soek. Van sy mense het vir Ahasia gekry waar hy in Samaria weggekruip het. Hulle het hom gevang en vir Jehu gebring. Jehu het hom toe ook doodgemaak.Ahasia is soos ’n koning begrawe, want die mense het gesê: “Hy was darem Josafat se kleinseun en Josafat het alles in sy vermoë gedoen om die Here te dien.”Na Ahasia se dood was daar niemand wat hom as koning kon opvolg nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:9 in konteks