Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:11 Die Boodskap (DB)

Ahasia se suster, Jehoseba, het egter Atalia se planne in die wiele gery. Sy was ’n dogter van koning Joram van Juda en sy het Ahasia se babaseuntjie, Joas, tussen die ander kinders weggevat, want sy het besef dat Atalia die kinders almal sou doodmaak. Sy het hom en sy verpleegster in ’n ander kamer gaan wegsteek. Op dié manier het Jehoseba, die vrou van die priester Jojada, Joas se lewe gered.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:11 in konteks