Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 22:1 Die Boodskap (DB)

Die mense van Jerusalem het vir Ahasia, Joram se jongste seun, koning gemaak. Hy was al wat oor was nadat die bende wat hulle saam met die Arabiere aangeval het, al die ouer kinders doodgemaak het.Ahasia, koning Joram se seun, het toe koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 22

Kyk 2 Kronieke 22:1 in konteks