Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:7 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het gelukkig nie ’n einde gemaak aan die koningshuis van Dawid nie omdat Hy vir Dawid beloof het dat daar altyd iemand uit sy nageslag op sy troon sou sit.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21

Kyk 2 Kronieke 21:7 in konteks