Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 21:13 Die Boodskap (DB)

Jy het net so sleg soos al die ander konings van Israel geword. Jy het die mense van Juda en Jerusalem verlei om afgode te dien, net soos Agab met die mense van Israel gedoen het. Jy het selfs jou eie broers doodgemaak. Hulle was beter mense as jy.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 21

Kyk 2 Kronieke 21:13 in konteks