Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:31 Die Boodskap (DB)

Josafat was 35 jaar oud toe hy koning van Juda geword het. Hy het 25 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Asuba, ’n dogter van Silgi.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:31 in konteks