Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:22 Die Boodskap (DB)

Net toe hulle so begin juig en sing, het die Here gesorg dat die leërs van Ammon, Moab en die mense van die Seïrberge af, wat eintlik teen Juda wou kom oorlog maak, teen mekaar begin veg.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:22 in konteks