Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:20 Die Boodskap (DB)

Die volgende oggend het hulle alles reggekry en na die woestyn in die omgewing van Tekoa vertrek. Terwyl hulle op pad was, het Josafat hulle gestop en gesê: “Luister na my, mense van Juda en Jerusalem. As julle in die Here julle God glo, sal julle sterk kan staan. As julle in sy boodskappers glo, sal julle sukses behaal!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:20 in konteks