Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:6 Die Boodskap (DB)

Maar wie kan vir Hom ’n huis bou wat by Hom pas as die hoogste hemele Hom nie eens kan huisves nie? Wie is ék nou eintlik om vir Hom ’n huis te bou, behalwe om daarin vir Hom offers te bring?

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:6 in konteks