Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:4 Die Boodskap (DB)

Nou staan ek op die punt om ’n tempel vir die Here my God te bou en dit aan Hom te wy. Ek sal daar wierook vir Hom brand, gereeld die offerbrood uitpak, oggend- en aandoffers bring, sowel as die offers vir die sabbat, die nuwemaan en die spesiale feeste vir die Here ons God. Hy het ons beveel om dié dinge vir altyd te doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:4 in konteks