Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:17 Die Boodskap (DB)

Salomo het toe telling gehou van al die vreemde mense wat daar in Israel gewoon het, net soos die telling wat Dawid ’n vorige keer gehou het. Hulle het agtergekom dat daar 153 600 vreemdelinge in die land was.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:17 in konteks