Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 2:14 Die Boodskap (DB)

Sy ma is ’n vrou uit die stam van Dan en sy pa is hier van Tirus af. Hy het ondervinding met goud, silwer, brons, yster, klip en hout, maar ook met pers, rooi en blou materiaal en baie fyn linne. Hy is ook ’n bekwame graveerder wat die vermoë het om saam met u vakmanne en dié wat u pa destyds aangestel het, te werk. Hy sal enige ontwerp wat aan hom voorgelê word, kan maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 2

Kyk 2 Kronieke 2:14 in konteks