Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:4 Die Boodskap (DB)

Josafat het in Jerusalem gewoon, maar hy het weer uitgegaan en sy mense besoek. Hy het van Berseba af tot in die Efraimsberge deur die land rondgegaan. Josafat het die mense opgeroep om na die Here, die God van hulle vaders, terug te kom.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:4 in konteks