Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 19:11 Die Boodskap (DB)

Die hoogste gesag in alle godsdienstige sake is die hoëpriester Amarja. Die hoogste gesag in alle siviele sake is Sebadja, Ismael se seun wat leier is van die Judastam. Die Leviete sal julle help sorg dat die reg toegepas word. Staan sterk en doen julle werk goed. Mag die Here self sorg dat reg geskied!”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 19

Kyk 2 Kronieke 19:11 in konteks