Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:9 Die Boodskap (DB)

Die twee konings het op hulle koninklike stoele op die dorsvloer net buite die ingang na Samaria gesit. Terwyl hulle daar sit en wag het met hulle koninklike klere aan, het al die profete hulle boodskappe gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:9 in konteks