Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:7 Die Boodskap (DB)

Agab het geantwoord: “Ja, hier is nog één, maar ek haat hom. Hy het nooit ’n goeie boodskap vir my nie. Hy het net altyd negatiewe dinge vir my te sê. Hy is Miga, Jimla se seun.”“Jy moet darem nie só praat nie!” sê Josafat toe. “Kom ons hoor wat hy sê.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:7 in konteks