Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:31 Die Boodskap (DB)

Toe hulle vir Josafat sien, het die offisiere geskree: “Daar is die koning van Israel!” en hulle het hom aangeval. Josafat het egter geskree en die Here gevra om hom te red. God het toe ingegryp en die aanvallers van hom af laat padgee.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:31 in konteks