Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:18 Die Boodskap (DB)

Maar Miga het voortgegaan en die res van die visioen wat die Here hom laat sien het, vir hulle beskryf: “Ek het die Here op sy troon sien sit. Al die hemelwesens het weerskante voor Hom gestaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:18 in konteks